Local newsNews
Vragmotorbotsing op R59
Twee vragmotors was vanoggend op die R59 in ‘n botsing betrokke tussen Sasolburg en Vaalpark. Niemand is in die botsing beseer nie. Die botsing het obstruksie in die linkerbaan in die rigting na Sasolburg veroorsaak.
Twee vragmotors was vanoggend op die R59 in ‘n botsing betrokke tussen Sasolburg en Vaalpark.
Niemand is in die botsing beseer nie.
Die botsing het obstruksie in die linkerbaan in die rigting na Sasolburg veroorsaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



