Die seuns wat vir Fezile Dabi Noord sal speel, is Harry van der Schyff wat ingesluit is in die o13A-span, Johandrê Bester wat deel is van die o12A-span, en Deandré Villet wat in die o11A-span ingesluit is. Eben Senekal en Jandré Erasmus is beide in die o11B-span ingesluit.
Vyf belowende jong krieketspelers van Primêre skool Parys is onlangs gekies vir verskeie Fezile Dabi Noord-krieketspanne. Hierdie spelers sal hul streek tydens komende toernooie verteenwoordig.
Die insluiting getuig van hul harde werk en toewyding aan hierdie sport.
Die seuns wat vir Fezile Dabi Noord sal speel, is Harry van der Schyff wat ingesluit is in die o13A-span, Johandrê Bester wat deel is van die o12A-span, en Deandré Villet wat in die o11A-span ingesluit is. Eben Senekal en Jandré Erasmus is beide in die o11B-span ingesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.