Local newsNews

Dis nog ‘n wen vir Parys se o.14’s

Hoërskool Parys het tot dusver die seisoen kookwater rugby gespeel, en word daar styf duim vasgehou vir die span vir die Noordvaal Beker semi-finaal.

Hoërskool Parys het vandag in Klerksdorp geskitter met ‘n oorwinning oor Hoërskool Schoonspruit in die Noordvaal Beker kwartfinaal. Die eindfluitjie het geblaas met ‘n telling van 43-5 in Parys se guns.

Schoonspruit was die wenners van vanjaar se Luiperd-finaal, terwyl Parys vroeër bekroon is as die Valke-finaal wenners.

Parys sal dus die komende naweek in die semi-finaal van die Noordvaal Beker speel.

Hoërskool Parys se o14-rugbyspan wat vandag nog ‘n oorwinning behaal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button