Local newsNews
So lyk stemtelling nou
Finale uitslae is nog nie bekendgemaak nie en die proses om stemme landwyd te tel is nog nie voltooi nie. Gevolglik verander syfers nog konstant.

Teen 14:22 was 37% van stemme landwyd getel vir die 2026 Munisipale verkiesing.
Die OVK se syfers het teen 14:22 aangedui dat
- 8798 van die 23 696 stemdistrikte se stemme reeds getel is.
- 906 van die 4 485 wykstemme was getel.
- 52 van die 213 munisipaliteite se stemtellings was voltooi
- 1 282 van die 8 825 raadsetels is toegeken.

Die finale syfers vir Ngwathe is nog nie bekendgemaak nie. Teen 14:09 was nog net 32 van die 53 stemdistrikte getel. Daar is ook nog gewag op twee van die 14 wyke se uitslae.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



