NewsNews

Rowers gebruik nou nuwe stategie

Volgens ao Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, daag die rowers by mense se huise op en vertel vir die niksvermoedende huishulpe dat hulle van een of ander regeringsdepartement is en ’n onderhoud met hulle wil voer om seker te maak alles is nog reg by die werkplek,” vertel Manyoba. Sodra hulle toegang tot die perseel verkry het, word die huishulp oorval en en die huis word beroof.

police,saps

Volgens ao Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, daag die rowers by mense se huise op en vertel vir die niksvermoedende huishulpe dat hulle van een of ander regeringsdepartement is en ’n onderhoud met hulle wil voer om seker te maak alles is nog reg by die werkplek,” vertel Manyoba.
Sodra hulle toegang tot die perseel verkry het, word die huishulp oorval en en die huis word beroof.
’n Huis in Strausslaan in Potchefstroom is Vrydagoggend omstreeks 11:00 op dié manier beroof. Tydens die rooftog is twee mense in die huis aangehou terwyl die verdagtes juwele en elektroniese toestelle gesteel het. Die verdagtes het glo in ‘n blou Nissan bakkie en ‘n roomkleur Mercedes van die toneel gevlug. Die polisiehelikopter is geaktiveer, maar kon nie die verdagtes opspoor nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button