Local newsNews
PCS verwelkom graadeens en eerste graad 8’s
Die skool spog vanjaar ook met nuwe skooldrag en 'n nuwe vlag.
Parys Christelike Skool het vanjaar 16 graadeenleerders en spog die skool ook vanjaar met nuwe skooldrag, ‘n nuwe vlag en sy eerste graad agt klas.
Die graadeenklas word vanjaar behartig deur juffrou Zelna van Dyk wat voorheen by die skool se graad R-klas was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



