Local newsNews

Groot eer vir Juan-Mari

Net die beste werke wat vir die kompetisie ingeskryf is, word in die publikasie ingesluit.

Juan-Mari van der Merwe se opstel is in die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir
Wetenskap en Kuns se Poort-publikasie ingesluit.

Net die beste prosa- en poësiebydraes van leerders wat aan die jaarlikse Poort-kompetisie deelneem, word in die publikasie ingesluit.

Juan-Mari van der Merwe wie se opstel in die Poort-publikasie ingesluit is. Foto: Verskaf
Juan-Mari van der Merwe wie se opstel in die Poort-publikasie ingesluit is. Foto: Verskaf

‘n Groot eer wat dié leerder van Hoërskool Parys te beurt geval het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button