Kom doen die Jingle Bells Walk
Epilespie Suid-Afrika se “Jingle Bell Walk” is ‘n prettige en feestelike manier om jou vakansie mee af te skop deur ander te help! Die “Jingle Bell Walk” is ‘n 5km pretstap deur die strate van Parys, gelei deur ‘n verligte Kersfees vertoning en Kers musiek Kersvader hoede en “jingle bell” klokkies vir jou skoenveters sal te koop wees teen R2o of maak ‘n donasie en dra jou eie Kersfees kostuum! Die Jingle Bells Walk word gehou op Donderdag 22 Desember en skop af om 18:30 by NG Kerk Parys Wes. Bring die hele familie, maak groepe van vriende bymekaar … bring selfs jou honde! Almal is welkom om saam te stap. Kom deel in die pret deur aan te sluit op die sypaadjies en ‘n donasie te maak van enigiets. Laat Parys die gelui van klokke en klanke van Kersfees uitbasyn!

Epilespie Suid-Afrika se “Jingle Bell Walk” is ‘n prettige en feestelike manier om jou vakansie mee af te skop deur ander te help!
Die “Jingle Bell Walk” is ‘n 5km pretstap deur die strate van Parys, gelei deur ‘n verligte Kersfees vertoning en Kers musiek
Kersvader hoede en “jingle bell” klokkies vir jou skoenveters sal te koop wees teen R2o of maak ‘n donasie en dra jou eie Kersfees kostuum!
Die Jingle Bells Walk word gehou op Donderdag 22 Desember en skop af om 18:30 by NG Kerk Parys Wes.
Bring die hele familie, maak groepe van vriende bymekaar … bring selfs jou honde! Almal is welkom om saam te stap.
Kom deel in die pret deur aan te sluit op die sypaadjies en ‘n donasie te maak van enigiets.
Laat Parys die gelui van klokke en klanke van Kersfees uitbasyn!



