Local newsNews

Botsing met vragmotor eis man se lewe

Die botsing was die soveelste noodlottige botsing die afgelope week.

‘n Man het vanoggend in ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor gesterf sowat 30km buite Kroonstad op die R721 in die rigting van Vredefort,

Die botsing het tussen 02:00 en 03:00 gebeur. Die man was die enigste insittende in die voertuig.

Die verwronge wrak van die motor wat vanoggend in 'n botsing met 'n vragmotor betrokke was. Foto: Verskaf
Die verwronge wrak van die motor wat vanoggend in ‘n botsing met ‘n vragmotor betrokke was. Foto: Verskaf

Die botsing volg nadat 18 mense verlede week in vier afsonderlike botsings op paaie in die Vrystaat en Gauteng. In twee van diĆ© botsings was minibus-taxi’s betrokke.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button