Local newsNews
Min dae oor – stem gou!
Jy kan elke dag stem totdat die stemlyne sluit op 16 Augustus.
Tyd loop uit om te stem vir jou keuse van besighede in Parys wat na jou mening uitstaan as dit kom by diens by uitnemendheid. Onthou stemlyne sluit 16 Augustus.
Wenners word uitsluitlik deur lesersstemme bepaal. Die besigheid in elke kategorie met die meeste stemme, is die kategorie-wenner en slegs aanlyn stemme word aanvaar. Jy kan daagliks stem totdat stemlyne sluit.
So werk die stemproses
- Jy kan in meer as een kategorie vir die besigheid van jou keuse stem.
- Jy kan daagliks stem terwyl stemlyne oop is.
- Slegs een stem per dag per IP-adres word vir elke subkategorie aanvaar.
- Hou in gedagte dat alle gebruikers op ‘n Wifi-netwerk dieselfde IP-adres het.
- Dit beteken dat al sou meer as een stem van ‘n IP-adres deurgaan, die stelsel outomaties slegs een stem per IP-adres per dag sal tel.
- Stemme word ook geverifieer om te verseker dat die stemproses regverdig en volgens die reëls sal geskied.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



