Local newsSport
Muurbalklub se uitblinkers beloon
Parys-muurbalklub het die afgelope jaar weer uitgeblink met spog prestasies.
Parys-muurbalklub het tydens sy algemene jaarvergadering erkenning gegee aan van die uitblinker spelers die afgelope jaar.
Reinhardt van Rhyn is die klub se manskampioen en speler van die jaar, terwyl Almari Claassen die trofee ontvang het as dameskampioen.
Die trofee vir die speler met die beste vordering is oorhandig aan Nicolas Cilliers.
Caroline Prinsloo het die trofee ontvang as waardevolste klublid.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



