
Foto: Alberton Rekord
Verskeie paaie in die Alberton-gebied was gistermiddag oorstroom en die weerburo het waarskuwings van moontlike kitsvloede uitgereik.
Motoriste is gevra om versigtig te wees op die paaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



