News

4 maande oue baba deur hond verskeur ’n Vier maande oue baba het gesterf ná sy deur ’n hond aangeval en verskeur is. Illustrasie foto Die noodlottige voorval het Saterdag in Kaapstad plaasgevind. Die baba is na ’n nabye hospitaal gehaas vir mediese behandeling na die pitbullterriër haar aangeval het. Sy het egter by die hospitaal …

4 maande oue baba deur hond verskeur

Illustrasie foto
Die noodlottige voorval het Saterdag in Kaapstad plaasgevind.

Die baba is na ’n nabye hospitaal gehaas vir mediese behandeling na die pitbullterriër haar aangeval het. Sy het egter by die hospitaal aan haar wonde beswyk.

Luidens berigte het niemand al eienaarskap van die hond geneem nie en daar heers onsekerheid rondom die presiese omstandighede van die voorval.

Gemeenskapslede het die hond glo grusaam aangeval nadat hulle van die voorval uitgevind het.

 

Volgens Huisgenoot is die voorval bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button