NewsNews

Bejaardes dankbaar vir water

VEREENIGING. – Daar was Woensdag 17 Oktober groot blydskap by Mimi Fouriehof in Marketlaan toe lede van die gemeenskap en besighede water aan die bejaardes geskenk het. Inwoners van Mimi Fouriehof is al 12 dae sonder water. Die rede hiervoor is glo die waterdruk wat deur Rand Water verlaag is weens wanbetaling deur die Emfuleni …

Inwoners van Mimi Fouriehof is al 12 dae sonder water.

Die rede hiervoor is glo die waterdruk wat deur Rand Water verlaag is weens wanbetaling deur die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.

Die DA het water ingesamel vir die bejaardes en te danke aan besighede en lede van die gemeenskap het die inwoners nou water.

Groot dank gaan aan Vaal Toyota, Perfect Water, Sonlandpark Ratepayers en Duncanville inwoners.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button