NewsNews

Kortbeentjies vat raak vir doele en drieë by Pikkewynedag

Parys Primêre skool se Pikkewynedag word vanjaar op Saterdag 12 Mei op die skool se sportgronde in Eerstelaan aangebied.

Tydens die dag sal verskeie skole uit die streek se 6- tot 9-jariges op die netbalbaan in aksie wees, asook die jong rugbyspelertjies van onderskeidelik 6 en 7 jaar oud.
Wedstryde is van 08:00 tot 14:00 en verversings sal te koop aangebied word. Kom ondersteun hierdie jong netbal en rugbyspelertjies en kyk met hoeveel geesdrif daar aan die spel deelgeneem word. Dit is by uitstek ’n familiedag.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button