Photo GalleriesSport
Hulle gaan SA by kano wêreldkampioenskappe verteenwoordig
Caroline van der Linde en Jonathan Jooste is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die kano wêreldkampioenskappe wat in Plovdiv, Bulgarye gehou word vanaf 21 tot 31 Julie.

Caroline is ’n leerling van Hoërskool Parys en Jonathan ’n oudleerling van die skool. Mense wat graag ’n bydrae wil maak om Caroline se deelname moontlik te maak, kan gebruik maak van die bankbesonderhede: Caroline van der Linde, First National Bank, takkode 230736, spaarrekeningnommer 62760131799.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



