NewsNews

Munispale werker opslag dood

Die lyk van ‘n man wat vanoggend in die nywerheidsgebied in Potchefstroom gevind is, is deur die polisie as ‘n munisipale werker geidentifiseer. Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is die 62-jarige deur ‘n motor getref toe hy op pad werk toe is. Die man, wat as Bantubani Zulu geidentifiseer is, is opslag dood. Volgens Chaka het …

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is die 62-jarige deur ‘n motor getref toe hy op pad werk toe is. Die man, wat as Bantubani Zulu geidentifiseer is, is opslag dood.

Volgens Chaka het die bestuurder van die voertuig eers weggery, maar het ‘n entjie van die toneel af stilgehou.

Volgens hom het die voorval omstreeks 07:30 vanoggend gebeur.

“‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek. Daar kan moontlik ander klagtes ook bygevoeg word,” het Chaka gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button