
Bloedwater stroom steeds uit ‘n mangat in Endstraat waar dit dan in die leivoor inloop. Die mangat is reg by die oprit van ‘n private woning.
‘n Totaal onaanvaarbare gesig wat talle motoriste laat stop het uit ongeloof oor wat hier gesien word. Die munisipaliteit is in kennis gestel.

HIerdie foto’s is om 17:23 geneem.

Die foto’s is al vroeër vanmiddag geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



