
VANDERBIJLPARK. – Verskeie ingange na en vanaf Vanderbijlpark en Vereeniging is vandag geblokkeer deur taxis en vragmotors wat chaos veroorsaak het vir motoriste en veral mense wat by hul werk moes uitkom.
Volgens inligting is die gebeure van vandag 20 Maart, se oorsprong by die onvoltooide taxi staanplek in Vereeniging en dan onbevestigde bewerings dat die vragmotorbestuurders kla oor verkeersboetes in die Vereeniging sentrale sakegebied.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



