NewsNews

Talle kinders neem deel aan vakansieprogram

Talle kinders neem deel aan vakansieprogram

Ongeveer 73 kinders van graad 1-7, sommige van sover as Sasolburg en Potchefstroom, was die afgelope skoolvakansie deel van KidsGames se vakansieprogram in Parys.
Every Nation Faith City Parys het die voorreg gehad om die program vir die vierde agtereenvolgende jaar in Parys aan te bied.
Die week was gevul met aanbidding, kleingroep Bybelstudie en kompetisie speletjies.

Dankie aan al die ouers en borge wat help dra het aan die koste van 19 kinders om ook die week te kon bywoon. Dankie ook aan Every Nation Faith City Parys gemeente wat saamgespan het om die week ‘n hoogtepunt op Parys se kalender te maak!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button