NewsNews
Twee Jack Russels soek hul eienaar
‘n Motoris het Vrydagoggend 26 April twee Jack Russel hondjies sowat 15km buite Potchefstroom in die rigting na Parys opgetel. Die motoris was op pad na Vanderbijlpark. Die hondjies was bang en moeg en is in die middel van die pad gekry. Enigiemand wat weet wie die eienaars is kan Maureen Taylor by 084 402 6795 …

Die hondjies was bang en moeg en is in die middel van die pad gekry. Enigiemand wat weet wie die eienaars is kan Maureen Taylor by 084 402 6795 skakel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



