NewsNews

Maak jou reg vir nog beurtkrag

  Maak jou maar reg – Eskom sit weer die ligte af dié week. Vandag, Dinsdag 1 September word fase 2 beurtkrag vanaf 12:00 ingestel en sal Parys tussen 16:00 en 18:30 geraak word. En dan waarsku Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, ook dat die beurtkrag-situasie vir die res van die week sal voortduur. Hy …

 

Maak jou maar reg – Eskom sit weer die ligte af dié week.

Vandag, Dinsdag 1 September word fase 2 beurtkrag vanaf 12:00 ingestel en sal Parys tussen 16:00 en 18:30 geraak word.

En dan waarsku Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, ook dat die beurtkrag-situasie vir die res van die week sal voortduur.

Hy sê tien eenhede het in die afgelope 48 uur gebreek, en sou die situasie versleg kan daar op kort kennisgewing tussen fases oorgeskakel word.

So hou maar die kerse reg – beurtkrag is jou voorland vir die week.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button