News

Vir hulle wat gesterf het

Voortrekkers bring hulde aan hulle wat gesterf het

   

 

Verkenners van Parys Voortrekkerkommando het vanmiddag hulde gebring aan hulle wat met hul lewens betaal het in Wêreldoorlog I. Die oorlog is op 11 November 1918 om 11:00 beeïndig. Altesaam 18 600 Suid-Afrikaners is in die oorlog gewond waarvan 12 452 gesterf het.   Vanmiddag is kranse gelê by die monument voor die stadsaal wat destyds opgerig is ter nagedagtenis aan hulle wat in die distrik gevestig was en wat in die oorlog gesterf het.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button