News

Modewêreld se Pierre Cardin sterf

    Pierre Cardin wat bekend was as die vader van modehandelsmerke, is Dinsdag 29 Desember in die ouderdom van 98 jaar oorlede. Sy loopbaan in die modewêreld het oor meer as 60 jaar gestrek. Dié Franse mode-ontwerper se handelsnaam was op vele mode-items van horlosies tot parfuum en is in meer as 100 000 …

 

 

Pierre Cardin wat bekend was as die vader van modehandelsmerke, is Dinsdag 29 Desember in die ouderdom van 98 jaar oorlede. Sy loopbaan in die modewêreld het oor meer as 60 jaar gestrek. Dié Franse mode-ontwerper se handelsnaam was op vele mode-items van horlosies tot parfuum en is in meer as 100 000 winkels oor die wêreld verkoop is. Dalk onthou jy nog van sy handelsnaam items.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button