News
Vaaldam is oor die 100 merk!
Die Vaaldam is vanoggend, 9 Februarie, oor die 100% merk en staan nou op 101,5%. Grootdraai dam is nou 104,2% vol volgens Rand Water se jongste syfers, terwyl Sterkfontein dam op 96,9% staan. Bloemhof dam is nou 108,4% vol. Parys het teen 7 Februarie alreeds 41mm reën vir die maand gehad.
Die Vaaldam is vanoggend, 9 Februarie, oor die 100% merk en staan nou op 101,5%.
Grootdraai dam is nou 104,2% vol volgens Rand Water se jongste syfers, terwyl Sterkfontein dam op 96,9% staan.
Bloemhof dam is nou 108,4% vol. Parys het teen 7 Februarie alreeds 41mm reën vir die maand gehad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



