VAAL MARINA. – Twee mense het vroeër vanaand (Vrydag 14 Mei) gesterf ná ‘n heikopter-ongeluk in die Vaaldam by Vaal Marina.
‘n Man en vrou en twee honde het in die tragiese ongeluk gesterf. Die ongeluk was net na 18:00.
Die wrak van die Robinson R44-helikopter sal na verwagting môre na die oppervlak van die dam gebring word.
Dit is nie seker wat die oorsaa van die ongeluk was nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



