News
Donkerte dalk nog nie verby nie, sê Eskom
Eskom het om 17:00 vanmiddag Sondag 6 Junie oorbeweeg na landwye fase 1 beurtkrag wat tot 22:00 Sondagaand sou duur, maar die kragreus waarsku reeds dis nie die einde van beurtkrag nie en daar heel waarskynlik weer in die week beurtkrag mag wees. Sou dit wel nodig wees om verdere beurtkrag vir die week in …

Eskom het om 17:00 vanmiddag Sondag 6 Junie oorbeweeg na landwye fase 1 beurtkrag wat tot 22:00 Sondagaand sou duur, maar die kragreus waarsku reeds dis nie die einde van beurtkrag nie en daar heel waarskynlik weer in die week beurtkrag mag wees. Sou dit wel nodig wees om verdere beurtkrag vir die week in te stel, waarsku Eskom dat dit veral gedurende spitsgebruik tye tussen 17:00 en 22:00 mag wees. Dit is dus raadsaam om seker te maak jy hou jou gasbottels vol, het ekstra flitsbatterye asook brandstof vir jou noodkragopwekker byderhand, en dat jy jou selfoon gelaai hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



