News
Drie van Parys Primêr onder VS se top 10 ATKV redenaars
Drie van Parys Primêr onder VS se top 10 ATKV redenaars

Nie minder nie as drie leerders van Parys Primêre skool is onder die Top 10 leerders in die Vrystaat aangewys vir vanjaar se ATKV-Redenaarskompetisie. Hulle is Karisa Nortman (gr. 6), Henk Small (gr .7) en Vivienne van der Schyff (gr. 6). Die aankondiging is tydens ’n aanlyn geleentheid gemaak. Leerders het ook vanjaar aanlyn deelgeneem met video’s van die toesprake wat ingestuur is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



