NewsNews

Kersvreugde in kinderharte

Kersvreugde in kinderharte

Kersvader het verlede week by die Garden Art Kwekery vreugde in die harte van tientalle kinders van Parys gebring te midde van nood wat al groter word, en die Covid-19 pandemie wat vir baie groot verliese gebring het die afgelope jaar.  

 

Dankie aan elkeen wat hul harte en beursies oopgemaak het om hierdie kindergesiggies te kon laat straal.

Spesiale dank aan Garden Art Kwekery, West Acres Inkopiesentrum in Potchefstroom, Amelia van Zyl, Cannibas le Paris, Ina Curry, Lorinda & Hendrik, Amelia Claasen, Fantazia Cookies, AJ Locksmith, Funky Foods, Dome Plumbing, Riana de Waal, Colene Lombaard, Koepel Verpakking, Estelle en Tommy Dannhauser, Tannie Tina, Aero Green Insulations, Johan en Alwin Fourie, Parys Gas, 3% Property, Casa Cara, Woodlands Country Lodge, al die anonieme donateurs, ds. Juan en Melany de Beer, Dalene, Hané en Chané, Cherry Bakery, Johann en Gerda Herbst, die Ferreira-gesin, Parys News Agency, Ian van Cannabas en Sharmaine en Sonja Korkie wat die uitreik na die kinders moontlik gemaak het.

Dit was ‘n dag wat hierdie kinders nie gou sal vergeet nie.  

 

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button