News
Duisende liters riool lek steeds buite Fochville
Ondanks verskeie klagtes aan die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit stroom duisende liter riool steeds onophoudend uit ‘n mangat tussen Kokosi en die munisipale rioolwerke.

Die riool eindig uiteindelik in die Klipdriftdam buite Potchefstroom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



