Hier word weer mooi gemaak
Dankie vir die inisiatief
Die Ngwathe munisipaliteit is tans besig om gras te plant voor Parys se stadsaal.
Volgens Ngwathe se uitvoerende burgemeester, rdl. Victoria de Beer, vorm dit deel van ‘n projek waarmee gepoog word om die stadsaal weer netjies en reg te kry.
Sy het gevra dat mense asseblief sal probeer om nie nou op die gras te loop wat geplant is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



