Local news
Wees maar versigting op dié pad
Motoriste wat op die N12 naby Fochville ry, moet steeds op die uitkyk vir bloulig-kapers wees.

Die kapers het ‘n blou lig op hul voertuig gehad en aangedui dat die bestuurder moet stop.
Hulle het die bestuurder oorrompel en in sy enkelkajuit Isuzu-bakkie weggejaag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



