Local news
Kyk hoe lyk dit by Henley-on-Klip
Wees asseblief baie versigtig wanneer jy bestuur veral by laagwaterbrue.

Nooddienste monitor tans die situasie langs die R59 by Henley-on-Klip, met vloedwater wat afkom.





Die foto is geneem by die Heidelberg-afrit o die R59 net voor Henley-on-Klip



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



