News
Ngwathe amnestie vir agterstallige munisipale skuld
Maak van die geleentheid gebruik as jou munisipale rekening agterstallig is

Onthou dat die Ngwathe munisipaliteit se amnestieperiode wat betrekking het op agterstallige munisipale skuld op 30 September 2023 versstryk. Die amnestie behels afskrywing van 40% van die agterstallige skuld indien die verbruiker die oorblywende 60% eenmalig betaal.
Aansoek vir die amnestie moet formeel gedoen word op ‘n voorgeskrewe vorm wat by munisipale kantore beskikbaar is.
Die amnestieperiode wat geld ten opsigte van gebrugde kragmeters het op 30 Junie 2023 verstryk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



