Sport
Parysenaars neem deel aan interprovinsiale muurbaltoernooie
Muurbalspelers van reg oor die land neem aan die interprovinasiale toernooie deel.

Vyf van Parys se muurbalspelers het gedurende die skoolvakansie hul slag gewys by die interprovinsiale muurbaltoernooie, Anke Garbers, Hanno Rust en Louis-Henry du Plessis, asook Vivienne van der Schyff en Carla Viljoen was by die IPT’s in aksie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



