News

Gelekte vraestel gaan herskryf word

Studente wat vir die module ingeskryf het, sal die vraestel op 19 Julie op al drie die NWU kampusse skryf.

Die ondersoek duur voort rakende eerstejaarstudente van die Noordwes-Universiteit wat vanjaar ‘n gelekte wiskundevraestel gedeel het wat op DInsdag, 13 Junie geskryf moes word.

Daar is intussen beslis dat die vraestel herskryf sal word op al drie NWU kampusse. Studente wat vir die module ingeskryf het sal op Woensdag, 19 Julie in die tweede semester skryf,” het NWU woordvoerder, Louis Jacobs, bevestig.

Daar was groot ongelukkigheid onder studente en ouers toe dit aan die lig gekom het dat daar op Vrydag 9 Junie die betrokke wiskundevraestel verkeerdelik by twee van die vyf lokale op die Potchefstroomkampus versprei is. Dié vraestel was die eksamenvraestel wat die studente op Dinsdag, 13 Junie sou skryf.

Lees die volledige berig hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button