Local newsNews

Vermiste vroue se liggame gekry

Die vroue was sedert Vrydagaand vermis na 'n aanval op hul kleinhoewe.

Die soektog na twee vroue wat Vrydagaand tydens ‘n aanval op hul kleinhoewe in Eikenhof ontvoer is, het vanmiddag tragies geeïndig toe hul liggame is in ‘n oopgroefmmyn by Eikenhof, suid van Johannesburg gekry is.  Hester Flemming (52) en haar ma Cecilia (82) was sedert Saterdagoggend vermis.

‘n Isuzu dubbelkajuisbakkie en RAV4, twee vierwielmotorfietse, ‘n veldrymotorfiets, vrieskaste en TV is tydens die aanval gesteel.

Daar is sedert hul verdwyning onverpoosd na die vroue gesoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button