Local newsNews
Animasiedag by Harcourts gevier
Animasie is deel van ons lewens en sorg vir baie vermaak.

Wêreld Animasiedag wat jaarliks op 28 Oktober gevier word, het vandag gesorg vir groot pret by Harcourts Parys.
Die dag is vir die eerste keer in 2002 gevier danksy die International Animated Film Association (ASIFA) se inisiatief om die impak van animasie op vermaak en opvoeding te vier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



