News
-
Pure waterpret!
NewsPure waterpret! Voortrekkers van die Parys Voortrekkerkommando het verlede week die jaar afgeskop met die gebruiklike waterkaskenades. As jy wil…
-
Eskom-skuld nou byna R759m
NewsDie verslag van die Ouditeur-Generaal (OG) vir die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit vir die 2016/2017 munisipale finansiële jaar is verlede Woensdag…
-
Kommer dat VS openingsrede gaan ontaard in peperduur afskeidspartytjie vir Ace
NewsDaar is groot kommer dat die belastingbetaler miljoene sal moet opdok vir wat gemeen word eintlik ’n afskeidspartytjie vir die…
-
Dankie, dankie vir oop harte vir Sutherland-waternood
News‘n Stampvol kerk en oop harte en hande vir Sutherland. Soveel só dat R18 000 reeds oorbetaal kon word aan…
-
Trek jou dagboek nader
NewsFebruarie 13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer 14 – VVA wil graag die dorp se bejaardes op Valentynsdag bederf…
-
Om ’n vreemdeling in ’n ander land te wees – ‘n Zimbabwiër in Potchefstroom vertel
NewsWanneer ’n mens in Cachet Park uit Friendly Grocer loop, is daar gewoonlik ’n tafel met ’n verskeidenheid kleurryke goedere…
-
Gee die geskenk van lewe hierdie Valentynsmaand
NewsFebruarie is die maand van liefde wat op ʼn romantiese manier deur mense gedeel word, maar by die Suid-Afrikaanse Nasionale…
-
Seun skiet homself en sussie dood
News‘n 11-jarige seun het Saterdagaand per ongeluk sy tweejarige sussie met sy pa se vuurwapen geskiet, en daarna homself doodgeskiet.…
-
Harte oop vir Kaapse waternood
NewsMet die huidige waterkrisis, gaan talle mense in Parys maar ook Potchefstroom se harte uit na die mense in die…
-
Vandag is dit JOOL in Potch en strate gaan gepak wees
NewsOp Saterdag 3 Februarie gaan honderde studente duskant reuse, kleurryke vlotte in die strate van Potchefstroom paradeer. Op Saterdag 3…
-
Kerke, skole en ouetehuise moet ligloop vir dié swendelaar
NewsDie verdagte word selfs verbind met ‘n “Hoekie vir Eensames” waar alleenlopervroue en weduwees uit hul geld geswendel word …











