Sport

  • Martial arts achievements

    Sport

  • Pic - Rugbyball

    Cobras se gif te flou

    Sport

    SASOLBURG. – Die Sasolburg Cobras se eerste rugbyspan se koppe draai nog steeds nadat hy Saterdag op sy tuisveld met…

  • Logo - Sportster

    April se Sporster- nominasies

    Sport

    Vaalweekblad se Sportster van Jaar-kompetisie is aan die gang en met borge soos NWU Vaal, Slater Health Group, IFM 102.2,…

  • Links bo: Chris van Heerden en sy boksheld Sugar Ray Leonard kort voor sy (van Heerden) se boksgeveg verlede week in Amerika teen Ramon Ayala. Regs: Chris laat die Suid-Afrikaanse vlag wapper nadat hy Ramon Ayala met ’n uitklophou in die vierde ronde gewen het.

    Meyertonner wen harte in VSA

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Hy is besig om die bokswêreld een geveg op ’n slag te verower en menige Amerikaanse harte in…

  • Pic - Rugbyball

    Kapoeners vs Spanners

    Sport

  • Pic - Rugbyball

    Sasolburg se groot gepronk om die draai

    Sport

    SASOLBURG. – Die jaarlikse FNB Classic Clash-rugbyderby tussen die HTS Sasolburg en die Hoërskool Sasolburg vind vanjaar weer in die…

  • Rice is Kok se geheime bestanddeel

    Sport

    MEYERTON. – Dis mos hoe jy ’n 45ste bestaansjaar vier! Die Meyerton-krieketklub het Sondag sy 45ste bestaansjaar in styl gevier…

  • Pic - Jogging

    Pretwedloop vir hele gesin

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die Nedbank atletiekklub bied vanjaar ’n unieke pretwedloop aan. Die eerste van die Groot Vyf-wedlope het reeds op…

  • Logo - Youth Week

    Ondersteun more se Springbokke vandag

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – SA Rugby in samewerking met Coca-Cola en die Valke-rugbyunie bied vanjaar van 6 to 9 Julie die Coca-Cola…

  • Shanté maak golwe in VSA

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Met tonne deursettingsvermoë en ‘n onkreukbare geloof in haarself het die beeldskone Vaaldriehoeker, Shanté Bukes, onlangs in Amerika…

  • VUT wen NWU hokkie

    Sport

  • Agt- en sewentig atlete van die ArcelorMittal-atletiekklub het onlangs die langpad aangedurf om aan die Old Mutual Twee Oseane Marathon deel te neem. Elmar Lamont, Dirk Taljaard en Jacques Delport het hulle 10de Ultra-wedloop oor 56km voltooi. Elias Matela was die eerste atleet van die klub om die wedloop in ‘n tyd van 4 uur en 14 minute te voltooi. Tersia Swanepoel was die eerste Mittal vroue-atleet oor die wenstreep in ’n tyd van 5 uur en 30 minute. Van links is: Dirk Taljaard, Elmar Lamont, Jacques Delport (met hulle permanente nommers), Betheul Nquati en Joel Maope.

    Mittal se langasems presteer by Twee Oseane

    Sport

Back to top button