Parys-rugbyklub in aksie tydens vandeesweek se wedstryd teen Hennenman. Foto: Liezl Scheepers
Parys-rugbyklub sal Donderdag, 30 April, in die liga semi-finaal speel nadat dié span vandeesweek ‘n oorwinning oor Hennenman beklink het met ‘n telling van 26-10 op Parys se se tuisveld.
Die wedstryd puntemakers wat die drieë kon inryg vir Parys was Kaleb Kriek, Marx Steenkamp (2) en Marchell Hattingh, terwyl Niel Henning en Marchell Hatting (2) Parys se doelskoppie oorgesit het.
Die spelers van die wedstryd teen Hennenman was Nickolai van Aswegen en Marcus Nyirenda.
Parys-rugbyklub in aksie tydens vandeesweek se wedstryd teen Hennenman. Foto: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.