EntertainmentHealthLifestyleSponsored
Kom hobo saam met CANSA
VANDERBIJLPARK. – Almal word uitgenooi om hulle soos hobo’s te kom gedra op 1 Junie saam met die CANSA Vaaldriehoek span. Die “partie” vind plaas by die Hoërskool Driehoek se lapa en begin 18:00 tot laat. Die koste is R 100 per persoon en dit sluit jou plekkie in die shack in asook ‘n lekker …
![Hobo, CANSA, Vaaldriehoek, Jannie du Plessis](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2015/05/hobo-1.jpg)
VANDERBIJLPARK. – Almal word uitgenooi om hulle soos hobo’s te kom gedra op 1 Junie saam met die CANSA Vaaldriehoek span.
Die “partie” vind plaas by die Hoërskool Driehoek se lapa en begin 18:00 tot laat. Die koste is R 100 per persoon en dit sluit jou plekkie in die shack in asook ‘n lekker kerrie “Bunny-chow” . Bring jou verfkan sitplek “kampstoel” en jou mobile house “boks” en kom geniet die dag. Onthou om jou lekker slonskombers ook saam te bring en ‘n blikbeker vir ‘n hitte opkikkertjie.
Vir enige navrae kontak Lelani by 083 767 1636 of Alet Venter by 082 324 2985 vir meer inligting.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.