Photo GalleriesSport

Lente netbal-rondomtalie vir kanoklub

Sewentien netbalspanne het die afgelope naweek aan die Lente Netbal Rondomtalie by die laerskool se netbalbane deelgeneem. Die rondomtalie wat ’n jaarlikse instelling is, is vanjaar gehou as fondsinsameling vir die Likkewaan-kanoklub. Dié keer was die vroue wenspan van Vanderbijlpark, terwyl die Vrystaat-span die Mededingende Ope-liga gewen het. Ervare of onervare – Saterdag het oor …

Sewentien netbalspanne het die afgelope naweek aan die Lente Netbal Rondomtalie by die laerskool se netbalbane deelgeneem. Die rondomtalie wat ’n jaarlikse instelling is, is vanjaar gehou as fondsinsameling vir die Likkewaan-kanoklub. Dié keer was die vroue wenspan van Vanderbijlpark, terwyl die Vrystaat-span die Mededingende Ope-liga gewen het.

Ervare of onervare – Saterdag het oor meer as net wen gegaan. Vir baie was dit ’n eerste keer ooit op die netbalbaan en ’n eerste kennismaking met die sport. Baie is geleer en daar was baie pret. Verseker ’n  dag om te onthou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button