
Die uitspeelwedstryde en finale vir die Noordwes Veterane Gemengde Pare vind volgende Dinsdag (16 Okt) en Woensdag (17 Okt) op die Parys rolbalbane plaas.
Geluk aan die volgende Parys spanne wat deur is na die laaste tien: Trevor Wright & Marie Uys, Stienie Browne & Nico Uys, Dries de Jager & Lazuya Serfontein. Die wedstryde begin om 09:00 en die publiek is welkom om die spanne te kom ondesteun.
Toegang is gratis en verversings is beskikbaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



