
September
* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
* 6-10 ALE (kom in 1 Sept), AfriDome, Parys
* 11 Brahman Veiling, AfriDome, Parys
* 11 – Pannekoek bak voor Pick n Pay * 22-25 FPSSA Friesian Nationals, AfriDome, Parys
* 25 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg
Oktober
* 2 – Reunie, AfriDome Parys
* 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw
* 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
* 2-7 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
* 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304
* 7 & 8 – Sanesa Saddleseat Nationals, AfriDome, Parys
* 9 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
* 9 – Tenoor & Klavier met Stéfan Louw en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid
* 11-16 SA Boerperde, AfriDome, Parys * 23 – Skaapveiling, AfriDome, Parys
* 26 & 27 – SHM Veiling, AfriDome, Parys * 29-31 – Appaloosas, AfriDome Parys.
November
* 5-7 – SABBS Boerboel skou, AfriDome, Parys
* 6 – Gunsteling Musiekblyspele met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid
* 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay
* 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat. Kom koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal
- 13 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys
- 13 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
- 20 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg. * 22 – Uithourit, AfriDome Parys
- Desember
- 4 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
- *4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
- 8-11 – Saalperde
- 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay
- * 17 & 18 – Kersliedere by Kerslig met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid Februarie 2022
- * 25 – Werther (opera) met Stéfan Louw, Linette van der Merwe en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid