School

Harde werk word beloon vir PCS-leerders

Baie geluk aan hierdie leerders

Parys Christelike Skool se top akademiese presteerders vir graad 7 vir die derde kwartaal was Kristy Roodt, Twanette Jordaan en Haley de Jager.

Die beste akademiese prestasie vir graad 6 vir die derde kwartaal is gelewer deur Enrico Brazao, Rudo Smit en Ewald Eybers.

PCS se graad 5 akademiese uitblinkers vir die derde kwartaal was Kaylee Zitzke, Johaney Mileham, Benjamin van Rooyen en Benjamin Wood.

Lihan Pretorius, Iwan Prinsloo, Delainey Smith, Izabelle Roets (afwesig op die foto) en Miané Bouwer het die beste akademiese pretasie vir graad 4 vir die derde kwartaal gelewer.

PCS se graad 3 akademiese uitblinkers vir die derde kwartaal was Carla Mans, Karli Binneman en Shamicha Erasmus.

Van links is Melinke Zitzke, Brian Wood en Xander van Aswegen wat PCS se graad 2 top 10 akademiese presteerders vir die derde kwartaal was.

Die graad 1 uitblinkers vir die derde kwartaal is van links Josie van Rooyen, Sunandi Barnardt, Johandré Mileham en Luan le Roux.

Christie-Leigh van Aswegen, Abigail McInnes en John Jones was PCS se graad R uitblinkers vir die derde kwartaal. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button