

Honderd vier en veertig rolbalspelers van verskeie klubs waaronder van Krugersdorp en Centurion, tot Ladybrand en Heilbron, is vandag op die Parys-rolbalklub se bane vir die PlumWiz-rolbal borgdag. Rolbal op sy beste!










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



