
Parys se dorps netbalspan, die Rebels, het in die Protea-arena in Sasolburg, aan die eerste aksienetbal ligawedstryde
vir die seisoen deelgeneem waar hulle goud gewen het met ‘n telling van 31-18.

Die span is agter van links Jolanda Jansen van Vuuren, Nadine Scholtz, Joanne Boonzaier, Sonet Schlebush en Lyri Grobler. Voor is Anette de Kock, Anri Klopper en Mikayla Kroon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



