Local newsSport
Silwer vir Paulo
Rolbal is 'n sport vir oud en jonk en het die beginners onlangs hul slag op die baan gewys

Parys se rolbal-groentjies het in Klerksdorp aan die Noordwes Beginnerskampioenskap deelgeneem.
Paulo de Ponte verower ‘n silwermedalje ten spyte van ‘n ‘onverskillige, nalatige en roekelose’ aflewering waarvoor hy ook n sertifikaat ontvang.
As gevolg hiervan moes hy ook die varktrofee omhoog hou.
Geniet hy rolbal? Beslis, sê Paulo. Die sport is baie pret en uitdagend, selfs vir jonger spelers wat nie hou van kontaksport nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.