Local news

Rybewyskaarte: Nou moet die agterstand ingehaal word

Nuwe rybewyskaarte kom

Die hoop is dat die agterstand met die druk van rybewyskaarte hopelik teen einde Augustus uitgewis sal wees.

Die land se enigste masjien wat rybewyskaarte kan druk, loop weer nadat daar in Mei fout gegaan het met die masjien toe roetine instandhouding gedoen is.

Die departement van vervoer hoop nou om 120 000 rybewyskaarte per week te druk om die agterstand in te haal.

‘n Nuwe rybewyskaart word tans ontwikkel  en beplan die departement om die nuwe rybewyse voor die einde van die huidige boekjaar te begin druk maar daarvoor is nuwe masjiene nodig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button